Abs Studio's is gebore in 2014, nadat die behoefte raakgesien is vir bekostigbare industrie standaard opnames vir opkomend sowel as gevestigde kunstenaars.

 

Die ateljee, gelee in Montana, Pretoria beskik oor die nodige tegnologie om professionele cd opnames, stem opnames en selfs "voice over" opnames te doen, te redigeer en te meester.

 

Daar is ook 'n diens vir die bou van oorspronklike musiek vir oorspronklike liedere.