Abs produksies vervaardig gereeld musiekvideo's vir nuwe sowel as gevestigde kunstenaars.

 

Die meerderheid van die musiekvideo's word tans uitgesaai op kykNET, kykNET NOU, Kruiskyk TV en One Africa Namibië.

 

Ons visie is om bekostigbare musiekvideo's te vervaardig wat steeds die industrie gehaltes oorskry deurdat ons verfilm in HD met aparate soos 'n jib arm kamera en baie meer.

 

Daar is verskeie opsies vir 'n kunstenaar soos 'n musiekvideo met storielyn en vele meer.

 

Ons bied ook die opsie waar 'n professionele liedjieskrywer die kunstenaar kontak en 'n liedjie skryf vir die spesifieke behoefte van die kunstenaar.

 

Onlangse musiekvideo's kan gekyk word hieronder.

 

Nadia van der Westhuizen (SA's got Talent 2013) met Mamma

Anthonie Bougas met Romeo en Juliet

Jakes Bresler met Doen dit vir jou gesin

Elandri Venter met Hallelujah

Ru ane Wentzel met My boy Lollipop